0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (1)
  • R50 - R100 (3)
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

Meditasie - Die Gawe Van Stilte (Afrikaans, Paperback): Piet Muller Meditasie - Die Gawe Van Stilte (Afrikaans, Paperback)
Piet Muller
R62 Discovery Miles 620 Ships in 4 - 8 working days

Marcus Aurelius kan as ’n ware filosoof-koning beskou word. Ten spyte van sy roem en weelderige lewe aan die hof, het hy voortdurend gestreef na ’n eenvoudige lewe, innerlike vryheid en persoonlike spirituele groei. Sy Meditasies of Bepeinsinge wat tydens sy laaste lewensjare neergeskryf is, is in 12 boeke verdeel en is nie filosofiese teoriee nie, maar praktiese oefeninge om die filosofie in die leser se gedagtes en optrede te laat deurwerk. Hy besin oor die heelal en die mens as deel daarvan, die verantwoordelikhede van die mens as ’n sosiale wese, verdraagsaamheid teenoor alle mense, hoe om in harmonie met ander en in ooreenstemming met jou ware aard te leef, hoe om te aanvaar wat met jou gebeur, en uiteindelik ook die dood te aanvaar. Tydens Marcus se heerskappy is die Christene kwaai vervolg, maar tog het sy denke oor ’n ingetoe leefwyse wat nie deur drif nie, maar deur verantwoordelikheid en plig beheer word, ’n groot invloed op die Christendom uitgeoefen. Sy werk word vandag nog gelees en het in ’n era waarin waarde aan spirituele groei geheg word, nuwe betekenis gekry.

Visualisering - Wat Jy Bedink, Kan Jy Beklink (Afrikaans, Paperback): Piet Muller Visualisering - Wat Jy Bedink, Kan Jy Beklink (Afrikaans, Paperback)
Piet Muller
R54 Discovery Miles 540 Ships in 4 - 8 working days

Daar is niks wat die mens tot stand bring wat nie as ’n idee begin nie. Hierdie boek gee ’n oorsig van hoe om jou doelwitte, van watter aard ook al, te bereik deur jou verbeelding te gebruik. Kwessies soos gewigsverlies, ophou rook, die hantering van moeilike situasies en selfs aansoek vir werk word aangespreek. Daar word ook vertel hoe visualisering deur sportlui aangewend word om ’n ingesteldheid van wen te kweek, beserings te beheer en duidelike doelwitte te stel. Praktiese oefeninge wat mens kan help om stres te hanteer en suksesvol te visualiseer, word breedvoerig beskryf.

Die Nuwe Hervorming (Afrikaans, Paperback): Piet Muller Die Nuwe Hervorming (Afrikaans, Paperback)
Piet Muller
R58 Discovery Miles 580 Ships in 4 - 8 working days
Die Evangelie Van Thomas (Afrikaans, Hardcover): Piet Muller Die Evangelie Van Thomas (Afrikaans, Hardcover)
Piet Muller; Translated by Piet Muller
R20 Discovery Miles 200 Ships in 4 - 8 working days

Die Evangelie van Thomas is deel van die geskrifte wat in 1945 naby die Egiptiese dorp Nag Hammadi ontdek is deur ’n paar kleinboere wat besig was om vir bemestingstof te grawe. Die teks bevat gesegdes van Jesus waarvan maar sowat veertig persent ook in die drie sinoptiese Evangelies (Matteus, Markus en Lukas) voorkom – en dit is daarom 'n besonder interessante geskrif om naas die Bybel te bestudeer. Voor die ontdekking van die Nag Hammadi-geskrifte en die ontdekking van ’n volledige Koptiese teks (die ou Egiptiese taal, wat sedert die dae van die Ptolemeiese koningshuis met Griekse letters geskryf is) is 'n paar flentertjies papirus met dele van hierdie Evangelie in Grieks op 'n ashoop by Oxyrynchus in Egipte gevind. Hierdie tekste sowel as fragmente van die Matteus-evangelie is die oudste Christelike dokumente wat ooit gevind is.

Tomorrow is a new ball game (Paperback): Piet Muller Tomorrow is a new ball game (Paperback)
Piet Muller
R129 Discovery Miles 1 290 Ships in 4 - 8 working days

We are experiencing the end of the traditional interpretation of 'work' and the 'workplace', as we have known it for the last three centuries. Marriage structures, the layout of our cities and even our school systems will have to adapt to these new challenges. The author consistently confronts the reader with the question - How will the lives of individuals and communities be affected by these probable and possibly unavoidable changes? Equally important are the practical suggestions offered to enable the reader to cope optimally with these changes.

Op Pad - Spiritualiteit Vir 'n Nuwe Tyd (Afrikaans, Paperback): Piet Muller Op Pad - Spiritualiteit Vir 'n Nuwe Tyd (Afrikaans, Paperback)
Piet Muller
R220 R172 Discovery Miles 1 720 Save R48 (22%) Ships in 5 - 10 working days

Dr Piet Muller is ’n toekomskundigie, skrywer en godsdiens-filosoof, wat oor die afgelope drie dekades verskeie boeke oor spiritualiteit geskryf het.

Hy was onder meer redakteur van die baanbrekende boek Die Nuwe Hervorming en van Kom ons Bid. Hy het ook verskeie boeke oor meditasie geskryf. Onlangs het Die Evangelie volgens Jesus verskyn.

Op Pad is die resultaat van dertigjaar se saamleef met die Evangelie volgens Thomas, waaroor hy ’n kommentaar geskryf het.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Sony PlayStation 5 DualSense Wireless…
 (5)
R1,599 R1,479 Discovery Miles 14 790
Wish
Blu-ray disc R763 R557 Discovery Miles 5 570
Bostik Wax Twisters (12 Pack)
R61 R56 Discovery Miles 560
Cable Guys Controller and Smartphone…
R408 Discovery Miles 4 080
Fine Living E-Table (Black | White)
 (7)
R319 R199 Discovery Miles 1 990
Karrimor Taurus 20L Backpack/School Bag…
R299 Discovery Miles 2 990
Return Of The Dream Canteen
Red Hot Chili Peppers CD R185 R130 Discovery Miles 1 300
Multi-Functional Bamboo Standing Laptop…
R595 R299 Discovery Miles 2 990
A Man Of The Road
Milton Schorr Paperback R433 Discovery Miles 4 330
Comfort Food From Your Slow Cooker - 100…
Sarah Flower Paperback R550 R455 Discovery Miles 4 550

 

Partners